'Operation Savannah

 

bulletIndex
bulletImportant
bullet History
bullet Rowley Medlin
bulletArmy Rotte
bulletPapatroop
bullet 1st Trip
bullet2nd Trip 
bullet3rd Trip
bulletOperation Savanna
bulletInfantry memoirs
bulletMaps
bullet Returning Home   
bullet Artwork and poems
bulletToday the men.
bullet Reference works
bulletKilled in action

Contact us

Artwork and Poems: from Operation Savannah:

Take your dying with some seriousness…..

However, laughing on your way to execution is not generally understood by less advanced life forms…

And they’ll call you crazy!

 Richard Bach

  METAMORFOSE

1.        Sy naam is seun en hy dra nutria veldrag nr 4. Hy staan nog inspeksies vir koporaal en dink PT is deur samajoor uitgedink toe die babblelaas was.

2.        Hy is Pa se grootklong en kom met stepouts en al goodbye se, gaan grens toes, maar daar’s mos terries brag hy by sy meisie. Nee hy is nie bang nie, is hy dan nie ‘n lance jack nie?

3.        Hy kyk met grootoe na die ou manne vol stof wat hy aflos, en sien bang uit na sy eerste kontak. Hy wil ‘n man wees, ook kan praat.

4.        Hy is skyt bang en le plaat in die pan. Die dowwe knal g kluite om hom neer en hy wens kan nou sy Pa se kar polish. Hy wonder, wat soek hy daar…Hoekom hy daar? Hy was dan nou die dag nog in Bloem. Hy’t nie geweet dis so nie! Fok.

5.        Dis weer sulke tyd vir die hoelveelste keer. Tel op julle backpacks boys, en sit daai tracker oppie spoor. Hier kry hy nog ‘n cull vandag. Stap al in die son in tot saltpeter dik in sy mond sit, daar wag icy-cold en pos in die kamp.

6.        I give you forty days sing hy, nou ‘n ou man, een van die dae is hy weer ‘n civi by die see daar onder in die states. Hy lag vir die rofies wat vat- vat daar aankom vir stand to en hou sy ore oop vir “min dae louise”

7.        Sy Pa is bly sy grootklong is terug, maar die dan nou so anderste as ‘n jaar geleded. Sy naam is man en hy mis sy t’sammas. Hy was bly toe hy uitklaar maar nou, party dae weet hy nie meer nie. Daar’s leegheid wat hy nie weet hoe om vol te maak nie. Hy’t probeer vertel maar hoe vertel jy dan nou alles, hulle luister dan net. Nee wat, die civis sal nooit wees wat dit was nie. Hy sal maar wees en lag, maar hy is nie.

Copyright Stephan Fourie

 

Verspeelde Lente